Toets ‘n Bakkie: Isuzu KB 250 LX vs GWM Steed 5E

November 12th, 2018, Published in Articles: Vector

The bakkie market, as most of us know by now, is extremely competitive in southern Africa and was forever dominated by the likes of Hilux, Ranger, Nissan, Amarok and, of course, the Isuzu range. All these bakkies are tried and tested and are good in their own way and I must admit that, during the many years of testing, I could not find anything major wrong with any of them, but gaining ground on them is the Chinese manufacturer Great Wall Motors (GWM).

As I mentioned when I reviewed the JMC (also from China), Chinese bakkie and car manufacturers overcame the teething problems experienced at first and are determined to improve their market share.

Ons skop af met die Steed se ry- en hanteervermoë. Met die inklimslag moet ek sê is die binneruim ‘n baie groot verbetering op die vorige modelle. Die vorige generasie was wel seker funksioneel maar totaal verbeeldingloos. Die vlagskip Steed 5 se toerustingvlak is uitstekend met klimaatbeheerde lugversorging, kragstuur met verstelbare hoogte en ook afstandbeheerde funksies, elektries-beheerde vensters, Bluetooth, UBS, die ewige misligte en wragtig tot banddruksensors!

GWM Steed 5E

Terwyl ek so met die Steed rondry vind ek nog ‘n hele klomp ander voordele ook uit en wat my die meeste beindruk is die ewenaar se outomatiese sluitstelsel wat deaktiveer bo 30 km/u. Die verskoeking was daar om die funksionaliteit bietjie te gaan beproef, maar ek besluit toe daarteen. Wat veiligheid aanbetref is daar kortliks natuurlik twee lugsakke voor en ‘n ABS en EBD-remstelsel. Die bakkie se dieselenjin het nou nie juis asemrowende versnelling nie maar is heel bevredigend as jy geduldig is.

I have tested many different models of the Isuzu range over the years and was mostly impressed by the ride quality. The recently-upgraded good looks make the Steed a perfect lifestyle vehicle at weekends, yet always ready for a load.

Isuzu KB 250 LX

The Lx is powered by a 2,5 l turbo diesel engine producing 100 kW and 320 nm in comparison with the Steed’s 2 l turbo diesel which produces 105 kW and 305 nm. I personally believe both these power plants are still a bit “old school” and, as far as performance is concerned, there is really not much difference although, as mentioned in the review of the Isuzu KB X-Rider, the Isuzu’s engine (upgraded from 87 to 100 kW) is a great improvement. The overall impression inside the cab is that of “basics without compromise”. Every control is well-placed and works smoothly. You feel quite safe in this vehicle, especially in the Hi-Rise version. The Isuzu range satisfies just about every need, starting off with the single-cab work horse, right up to the 3 l D-Teq D/C LX automatic and a comprehensive range of trucks.

Wat die modelreeks betref, het Isuzu darem ‘n wyer keuse met dié werkesel, die verlengde enkelkajuit en natuurlik die dubbelkajuit met of sonder viertrek, asook ‘n keuse van outomaties of handrat. By al die modelle is daar ook ‘n lys toebehore waarvan gekies kan word. Isuzu het ook onlangs hul “nuwe” MU-X sport-nutsvoertuig bekendgestel met pryse vanaf R568 000.

 
Isuzu KB 250-Teq D/C LX GWM Steed 5E 2,0VGT D/C
Engine 2,5 l turbo Diesel 2,0 l Turbo Diesel
Power 100 kw 105 kW
Torque 320 nm 305 nm
Diff lock Yes (switch on dashboard)
Fuel tank capacity 80 l 70 l
Fuel Consumption 7,8 l/100km 8,5 l/100km
Gearbox 5-speed manual 6-speed manual

Die Steed-reeks het miskien nou nie so ‘n wye reeks modelle vervaardig nie maar is uitstekend toegerus vir die prys wat jy betaal. Onder die GWM-vaandel bemark hulle ook ‘n sport-nutsvoertuig, die Haval, beskikbaar vanaf slegs R329 900. Ek gaan beslis probeer om dié voertuig te toets; klink amper te goed om waar te wees…

Daar was jare gelede twee studente wat by ons ma klasgedraf het, een het ‘n“Goggamobiel” gehad en die ander ‘n Fiat 500. As jongmannetjies wat net-net kon bestuur was ons baie nuuskierig om te sien watter een van die twee motortjies die sterkste is, en so neem ons toe die fatale besluit om ‘n kop-aan-kop toets te doen om te sien watter een weggestoot word. Al wat ons uit die oefening geleer het is dat die buffers nie mooi op mekaar pas nie en dat die koppelaars nie daarvoor gemaak is nie en dat ons vir die volgende jaar geen sakgeld sou kry nie.

Hierdie “toets” sal ook nie op die Steed en Isuzu werk nie, veral omdat hulle plastiese buffers het, maar gelukkig is daar darem vandag ook tegnologie beskikbaar en ander maniere van toets. Om op te som, wat werkverrigting en ekonomie betref is die Isuzu beslis ‘nkortkop voor, maar as jy pryse vergelyk skop die GWM beslis gat.