Cruising with the new Chevrolet Cruse

November 6th, 2015, Published in Articles: Vector

 

toets-n-bakkie-356-11-2015The only way I can let you experience this Chevy is by picturing yourself in the back seat with something cold in the hand and perhaps, as a bonus, a cigar… The Cruze has just the right appearance and ride for the picture.

The ride is more on the soft side and the wind noise is just about non-existent  The Chevrolet Cruze range had more than a face lift in 2015 with new engines ranging from a standard 1,6 to 1,4 T automatic with airbags all round, four-channel ABS brakes, electronic stability control and onboard computer, to mention but a few.

Die Cruze-reeks was in 2008 vrygestel en het omtrent dadelik ʼn goeie verkoper geword sodat daar tot dusver wêreldwyd al oor die drie miljoen verkoop is! Hier by ons is hy ook baie gewild onder die publiek en die firmas wat voertuie verhuur. GM het ʼn dapper stap geneem om die Chevy te produseer aangesien hy direk in kompetisie is met Toyota se Corolla, maar dat dit vrugte afgewerp het, is verseker so! Die binneruim is heel gerieflik met die stuurwiel wat op en af en ook in en uit kan verstel, en die stewige maar gemaklike sitplekke, veral die bestuurder se sitplek wat ook hoogte-verstelbaar is. Daar is natuurlik ook die gewone toebehore wat ʼn mens kan verwag van ʼn motor in hierdie klas, soos spoedbeheer, handvrye selfoonkonneksie ens. Die instrumente lyk nogal indrukwekkend in “ysblou” gekleur. Terloops is daar ook ʼn opsie vir leersitplekke. Dit is net jammer dat die manne wat die ontwerp met soveel sorg gedoen het nie maar voorsiening gemaak het vir die voetrus nie.

The 1,6 LS was a pleasure to drive but the fact that the engine needs regular encouragement via the gear lever is a bit tiresome but, fortunately, the gearshift is light and positive. This is not a problem at cruising speed except that, at high revs, I really did miss another gear.

Despite the lack of a sixth gear I did manage a fuel consumption of around 8,5 l/100 km, which is acceptable for a car OF this size. At first hand experience, the brakes respond excellently. On my way to the ECA’s head-office, a taxi changed lanes, of course without any indication, and if it weren’t for the ABS, brakes the taxi driver and I would definitely have met by accident!

Johnny Cunniff, our president, has also driven the Cruze on occasion and was quite impressed with the solid cabin. The solidness was most probably due to its body frame integral (BFI) design, which absorbs and diffuses force in the event of a collision by allowing the floor to collapse while protecting occupants with a side protection cage.

By die buite-aansig is nogal heelwat aandag aan detail gegee. Die nuwe chroom dubbelpoort rooster dra nogal by tot ʼn meer aggressiewe houding. Die alomteenwoordige misligte pas ook nogal mooi in voorlangs met LED dag-ry ligte wat die prentjie mooi afrond. Die agterligte pas ook mooi by die slanke lyne van die modderskerms en die buffer word ook mooi afgerond deur ʼn chroom strook aan die bokant. Die Chevy is nogal gesofistikeerd en is op ʼn heel ander vlak as die Adam en Corsa wat natuurlik meer prettig is om te bestuur, maar daar is ʼn Engelse spreukwoord wat sê: “horses for courses”, en die Cruze pas presies daarby in!

Ek het die “motortoetse” nogal geniet, maar in die volgende uitgawe is dit weer “Toets ʼn Bakkie” soos dit hoort.

Hiermee wil ek net vir die getroue lesers van die rubriek dankie sê vir julle positiewe terugvoer en julle almal ʼn geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar toewens!

 

Tegniese gegewens

Enjin 1598 cc 4-silinder
Krag 86 kw
Torquay 155 nm
0 – 100 km/u 12,8 sek.
Topspoed 190 km/u
Ratte Vyfspoed hand
Petrolverbruik 7,4 km/l
Waarborg Vyfjaar/120 000 km
Diensplan Driejaar/60 000 km
Prys vanaf R230 000

Enige voorstelle sal waardeer word. Kontak my gerus by dirk@blitspta.co.za

Related Articles

  • South African Government COVID-19 Corona Virus Resource Portal
  • Ministerial determinations propose 13813 MW of new-build by IPPs, none by Eskom
  • Crunch time for South Africa’s national nuclear company, Necsa
  • Dealing with the elephant in the room that is Eskom…
  • Interview with Minerals & Energy Minister Gwede Mantashe